Teken in





Wagwoord vergeet?
SA en NS Nuus
Beeld Beeld RSS feed
Nóg 'n Beijing-blaps

Natalie du Toit, Suid-Afrikaanse swemheldin, is van die kans beroof om ses goue medaljes by die Paralimpiese Spele in Beijing te wen.

Man huil toe hy vrou se brief voorlees

'Ek hoop dat jy dit in jou hart kan vind om my weer lief te hê ? soos altyd en soos wat ek jou liefhet ? met my hele hart en siel en alles wat ek is.'

Australiër verdwyn in Johannesburg met pa se verjaardag

'n Australiese man wat in Suid-Afrika was vir sy pa se verjaarsdag het spoorloos verdwyn, enkele ure voor hy en sy vrou weer landuit sou vlieg.

Karien groet die Laan en sy mense ? vir die Kaap

Die Laan se gunsteling-blondekop groet.

Jhb-buurte al drie weke sonder water

Inwoners van die woonbuurte Vrededorp, Vredepark en Jan Hofmeyr sê hulle neem die afgelope drie weke 'n 'cowboy-splash' om skoon te bly.

Motorfiets-ongeluk eis bruidegom 'n maand voor troue

Sy troupak hang reg in die kas, maar hy sal dit nooit dra en sien hoe sy bruid hom tegemoet stap nie.

Waterkloof-drie wend 'n 'laaste desperate poging' aan

Deur hul regspan se versuim om enige grondwetlike kwessie van watter aard ook al in hul aansoek om appèl in die appèlhof te opper, 'blyk dit nou dat die drie lede (van die Waterkloof-vier) 'n laaste, desperate poging aanwend om aan hul skuldigbevinding (aan moord) te ontsnap'.

Pretoria kry sy eie 'groen' Sandton

Pretoria gaan met die grootste kleinhandelmekka in die land spog wanneer sy 'eie Sandton' langs die Menlyn Park-winkelsentrum ontwikkel word.
  • Kyk na video

    Singh trek Zuma-aansoek terug

    'n Landdros van Pietermaritzburg het sy aansoek laat vaar dat adv. Billy Downer hom as aanklaer in die Zuma-korrupsiesaak moet onttrek.

    Dié vulstasie-base is moeilik om te vang

    Dis glo baie moeilik om vulstasie-eienaars vas te trek wat meer vir petrol vra as wat hulle mag.

    New Zealand Herald - National Latest Content for National
    Two found dead at motor camp in Raglan

    Two men have been found dead in the Waikato. They were staying at a motor camp in the seaside township of Raglan. The bodies were found just after eight o'clock this morning. A third man was found distressed and has been taken...

    Sheet ice causing delays on SH2

    Ice is causing problems for motorists between Wellington and the Wairarapa. It is affecting State Highway Two, two kilometres either side of the Rimutaka Hill summit. MetService weather forecaster Vive Biukoto says there is...

    Police investigate two deaths in Auckland

    Auckland city police are investigating the deaths of two people in unrelated incidents. Shortly before 7am police were called to a Richardson Road, Mount Roskill, address following the death of a male. Police believe he may have...

    HMNZS Te Mana arrives back in Auckland

    Officers and sailors on board the Navy warship HMNZS Te Mana are relieved to be coming home. The ship arrives at Devonport Naval Base in Auckland this morning, after spending five months away in the Arabian Gulf, where it has...

    Two injured in microlight crash

    Two people were hurt when a microlight crashed in the Waikato this afternoon. The aircraft went down on a hillside near Te Kauwhata, 20km north of Huntly. The pilot and passenger on the aircraft both sustained injuries and were...

    Fraud appeal fails

    New Zealand's biggest benefit fraudster has lost the final round in his battle to have his eight-year jail sentence cut. Wayne Thomas Patterson was sentenced after pleading guilty in the High Court at Auckland last year to using...

    Whanau protests

    Whanau and friends of a man shot dead outside his Auckland home last Sunday protested outside Paremoremo prison yesterday to push for the release of his father to attend the victim's funeral. John Maeva, 25, was killed in an execution-style...

    Fears for Veitch after hospital dash

    Former broadcaster Tony Veitch was hospitalised on Friday amid serious concerns for his health and safety. The 34-year-old, who faces seven charges of assault against his former partner, Kristin Dunne-Powell, is understood to be...

    EXCLUSIVE: I deserve a second chance, says Rickards

    Here he is again. The familiar face, that distinctive dome, and that name. Rickards. The shamed former police assistant commissioner. The man who faced rape charges in the High Court, not once but twice. He was acquitted in the...

    Rich-listers' house values slump

    A new website has opened the books on the nation's house values, revealing the specific losses of our rich and famous - and almost every other Kiwi homeowner. Where Helen Clark's Mt Eden villa was worth $900,000 at the start of...

  • Welkom op ons webwerf
    Sondag, 13 Junie 2004

    Ek en Pieter en ons drie seuns is trotse Suid-Afrikaanse Kiwi’s wat ons in 2001 in The Land of the Long White Cloud kom vestig het. Ons woon in Orewa,so 35 kilometer noord van Auckland. Orewa is loshande die mooiste plek op hierdie eiland, maak nie saak van watter kant af jy die stranddorpie binnekom nie, oral groet ‘n asemrowende prentjie jou.

    Met die totstandkoming van hierdie webwerf, het ‘n jarelange droom uiteindelik waar geword. Ons groot liefdes is baie nou verweef in Afrikakiwi - myne vir skryf en Pieter s’n vir inligting tegnologie.

    Voordat julle saam met ons begin kuier, wil ek eers vir ieder en elk waarsku dat ons werf nie bedoel is vir sensitiewe lesers of mense wat hulle mes in het vir immigrante nie. Ek het ook ‘n broertjie dood aan immigrante, maar aan die soort wat met al hul bagasie trek en dan weer hul geboorteland in die kleine hier in die vreemde wil kom bou. Ek glo as jy in Rome is, maak jy soos die Romeine maak. Ons woon nou in Nieu-Seeland - ‘n baie suksesvolle eerstewêreldland en moet ons maak soos die Kiwi’s maak. Die menings wat ek in hierdie webwerf uitspreek, is MY EIE.

    Ons hoop julle gaan heerlik  hier op ons werf baljaar- hier is ‘n ietsie van alles. Antjie se Pen bevat al my briewe van die afgelope vyf en 'n half  jaar en jy is welkom om deel van die rubriek te word. Ons foto-album sal jou ‘n kykie in die lewe van ons gesin, familie, vriende en die prag van Nieu-Seeland gee. Voornemende immigrante kan gaan aanklop by ons Immigrasie-blad en sommer ook loer na Kiwi-maniere om kennis te maak met die Kiwi’s se doen en late. En moenie Kiwiana misloop nie.

    Teken gerus ons besoekersboek as julle klaar rondgeloer het. Ons verwelkom alle kommentaar.

    Val weg en geniet dit...

    Laaste opdatering ( Maandag, 29 Januarie 2007 )
     
    Ontwerp deur webmeester AFRIKAKIWI.com
    Zovirax